Langarm Dans by Searles Village Restaurant

October 4, 2019

7:00 pm / 10:00 pm

Venue

Searles Village Restaurant


55 Long street, Great Brak River

Hierdie Vrydag gaan die talentvolle Slowtown Slickers julle op julle voete hou by die Searles Village Restaurant in Groot-Brakrivier.
Kom bou jou eie pizza en kry al jou toppings halfprys Vrydag heeldag !

Nommer – 044 050 3289

× How can we help you?