0027446202531
March 27, 2021
7:00 pm / 9:00 pm
Venue
De dekke Restaurant
De Dekke Centre, Great Brak River
Ondersteun KANSA Relay For Life Mosselbaai met hulle fondsinsamelingsponging op 27 Maart 2021. Neels is ‘n uitstekende musikant en gaan jou heel aand op jou voete hou. Kaartjies sal vanaf Maandag beskikbaar wees.
Kontak persoon – Minette van Zyl / De Dekke Restaurant
Epos – mvzyl@cansa.org.za
Kontak nommer – 082 443 3601 / 044 620 2531
Koste – R150.00 per persoon(Vingerete ingesluit)