Mandjiedans vir Leukemialyer

Nov 9, 2019

‘n Mandjiedans word gehou op 9 November om 19:00 by die Danswerf, in die Bayviewsentrum onderkant Stars. Die geleentheid dien as ‘n fondsinsameling vir ‘n seun wat aan leukemia ly.

Vir meer inligting kontak: 0027825556385

Toegang: R50