Matriekbaai’22 – De Dekke

Venue

De Bakke / Santos Resort


De Bakke Santos Resort

MATRIEKS, studente en jong mense!

Meeste mense weet teen nou al wat is Matriekbaai!
Matriekklas van 2022, ons weet daar is van julle wat nog skryf tot 5 of 6 Desember a.g.v die hoof eksamen rooster veranderings en julle sou die jaar uit verloor het op ‘n “Matriek Vakansie” ervaring!

Daar sal 6, 7 en 8 Desember elke aand een “Headliner” optree en kaartjies gaan vir R120 (Plus aanlyn admin fooi).
Nou kan studente en jong mense wat daai tyd ook iets opwindend wil doen na ‘n laaang harde jaar en erg “FOMO” het van #Matriekbaai ook deel wees.

Hierdie byeenkoms is 18+
Nul verdaagsaamheid:

• Valse ID’s
• Identiteitsdiefstal
• Koop en oordrag van kaartjies aan minderjariges

× How can we help you?