Matriekbaai’22 @Diaz Hotel & Resort

Venue

Diaz Beach Hotel and Resort


1 Beach E Blvd, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506

044 692 8400

MATRIEKS, klas van 22!
2-8 Desember word Mosselbaai…Matriekbaai!

Die jaar maak ons geskiedenis en begin Suid Afrika se nuutste #matriekvakansie, in een van die mooiste dele van ons land met die mees gematigste klimaat.

(Sonder aanlyn besprekingsfooie)
FASE 1: R999
FASE 2: R1200
FASE 3: R1400
Slegs toegang bandjies word verkoop vir die hele week se ervaring!
(Geen dag kaartjies nie)
* Sluit in al die optredes
* Nagklubs toegang soos Bakgat (Voorbaai) & De Dekke (Grootbrak)
* Dag aktiwiteite en partytjies
* Afslag op vervoer bussies
* Afslag op ander avontuur en adrenaliengedrewe doendinge in en om Mosselbaai

——————————————
Hierdie byeenkoms is 18+
Nul verdaagsaamheid:
• Valse ID’s
• Identiteitsdiefstal
• Koop en oordrag van kaartjies aan minderjariges
NB:
Jy sal gearresteer word wanneer jy gevang word!
———————————————-
Loer gerus op ons webtuiste vir meer inligting:

× How can we help you?