‘n Blom in elke vrou met Petronel Baard

June 11, 2021 6:00 pm / 9:00 pm

Dias Museum

Ek is vreeslik opgewonde om uiteindelik die bekendstellingsdatum van my nuwe produksie, “‘n Blom in Elke Vrou”, bekend te maak.
Ek is netso opgewonde en innig dankbaar om dit saam met ArtSpace Mossel Bay aan te bied.
Heelwat jare na ons die eerste keer oor so iets gedroom het, van so optrede gepraat het – Die heelal draai!

Meer info hier en op die plakkaat: https://fb.me/e/3waXllJi6

Meer oor hierdie hele projek van my:
www.petronelbaard.com/blom

Koste – R150.00

Kontak persoon – Abè Meintjes

Kontak nommer – 083 268 3718