0027446920521
September 24, 2021
8:00 am / 4:00 pm
Venue
Blasters Centre
Mascador Street
Een dag is te kort om braai dag behoorlik te vier! Hier vier ons sommer ππ«πππ’ π§ππ°πππ€! Kom vier braai dag op 24 & 25 September 2021 saam met jou vriende en familie om die braaivleisvuur by Blasters Mosselbaai!
Ons voorsien alles! Braaipakke, hout, knoffelbrood en slaai! Kontantkroeg beskikbaar.
Laat die kinders baljaar by ons speelarea, wen-wen vir beide ouers en kinders!
Besprekings vir die braai is noodsaaklik.
Kontak ons op 044 692 0521.