OppieStoep Kustoer – Hartenbos/Mosselbaai

Starts in 13 Days, 18 Hours

Dec 19, 2019 7:00 pm - 10:00 pm

Pietman en Andries nooi al ons vriende in Hartenbos en omgewing vir ‘n aand van lekker lag uit die boonste rakke!

Kom kuier lekker saam met egte OppieStoep humor en goeie musiek! Na die vertoning hou ons ook oudisies vir die volgende TV reeks wat in 2020 geskiet word.