Radio Kalahari Orkes by Reed Valley

October 1, 2021 5:30 pm / 9:00 pm

ReedValley

R327

002744 698 1022

Deure oop om 18h30 | Vertoning begin 19h00 | Deure sluit om 21h00

Die Radio Kalahari Orkes is terug by ReedValley! Kom kuier saam met ons vir ‘n intieme geleentheid wat belaai is met goeie musiek, goeie wyn en lekker kos. Sitplekke is beperk en Covid regulasies word gevolg.

Koste – R150.0 per persoon

Bespreek – 044 698 1022

 

× How can we help you?