Rooies by Blasters Sentrum

September 11, 2021 1:00 pm / 7:00 pm

Blasters Centre

Mascador Street

Groot opwinding heers by Blasters Mosselbaai! Op 11 September 2021 bied ons die eerste van vele ‘live’ vertonings aan! Bring jou familie en vriende na Blasters vir ‘n onvergeetlike vertoning deur die bekend sanger, Rooies! U kan uitsien na ‘n lekker kuier en lag vertoning, met lekker weskus liedjies asook ‘n verskeidenheid van Rooies se welbekende treffers. Rooies laat sy gehore skater van die lag met ‘n grap of twee gedurende die vertoning.

Kaartjies beloop R 225 per persoon.
Weens Covid-regulasies gaan ons slegs 50 mense per vertoning toelaat, met 2 vertonings die dag.

📌Eerste Vertoning: 13h00 – 15h00
📌Tweede Vertoning: 17h00 – 19h00
📌Kontantkroeg & A la Carte Spyskaart beskikbaar.
📌Veilige Speelplek vir kinders.

Kontak ons gerus op 044 692 0521 of stuur vir ons ‘n epos na info@blastersmb.co.za vir enige navrae

× How can we help you?