Ruhan Du Toit @ Reed Valley

Starts in

December 27, 2020 6:30 pm / 8:00 pm

ReedValley

R327

002744 698 1022

Ruhan, voorheen lid van Touch of Class, het die land aan sy lippe gehad met sy weergawe van die treffer, Sound of Silence. Hy sal ook herken word as een van die vyf manlike sangers wat die lied, Die Land, gesing het. Na meer as ‘n jaar se produksie saam met Coleske Artists is sy langverwagte solo album, Monumentaal, uiteindelik beskikbaar en die titelsnit het mense aan die gons. Kom luister saam na die nuwe album by ReedValley die Desember.

Ons sien saam met Ruhan uit om julle te verwelkom.

Koste – R180.00 per persoon

Kontak Nommer – 044 698 1022