Bier & Spit met Wynand Du Toit

December 18, 2021

1:00 pm / 11:00 pm

Venue

Frango’s


Frango's

Spit en Bier saam Wynand Du Toit. 18 Desember 2021 vanaf 13:00 tot laat. Kom kuier saam met #Wynand_du_Toit .Hierdie sal ‘n onvergeetlike dag wees. Net 80 spitbraai ete kaartjies beskikbaar.
Besprekings:
Frangos Pub & Grill
41 Langstraat
Groot Brakrivier
044 620 2215

× How can we help you?