0027446202531 / 0027609972679
July 9, 2022
5:00 pm / 11:00 pm
Venue
De dekke Restaurant
De Dekke Centre, Great Brak River
Spoegwolf live by De Dekke vir die eerste keer ooit!
Saterdag 9 Julie.
Deure maak 17:00 oop en show sal rondom 20:00 plaasvind.
Alle ouderdomme is welkom.
Geen alkohol verkope aan onder 18s nie, ‘n bewys van ID sal nodig wees.
Sien julle daar.
Kontak nommer – 044 620 2531 / 060 997 2679