December 16, 2020
6:30 pm / 10:00 pm
Venue
ReedValley
R327
002744 698 1022
Spoegwolf is die eerste Afrikaanse kunstenaar of orkes wat die eerste plek op Apple Music bereik het!
SPOEGWOLF IS
Chris von Wielligh – Kitaar, Klavier
Moskou du Toit – Dromme, Stem, Braai
Danie du Toit – Stem, Kitaar
Albert van der Merwe – Baskitaar, Stem, Rap
Kom kuier saam by ReedValley in Maart, die vertoning is ‘n staande vertoning, behalwe vir die sitplekke in die gallery!
Mobile – 044 698 1022