Tapas vir die Somer by Diaz Hotel & Resort

October 14, 2021 9:00 am / 12:00 pm

Chef’s Emporium

Diaz Beach

0027824610777

Op 14 Oktober 2021 ontmoet die Suid-Kaap Fynproewersgilde mekaar by die Diaz Hotel se Chef Emporium restauarnt. Sjef Emile Nel sal tydens die geleentheid Tapas demonstreer. Enigeen is welkom.

Kontak persoon – Santie van Vuuren

Nommer – 082 461 0777

× How can we help you?