The Goodshed Markdag

June 19, 2021 8:30 am / 2:00 pm

The Good Shed

Blandstreet

Dis amper weer daardie tyd. Die Goods Shed Markdag vind plaas Saterdag 19 Junie 2021 vanaf 8h30 tot 14h00. Kom besoek ons gerus om daai perfekte Vadersdag geskenk te koop of bederf Ma ook met iets mooi. Smullekker kossoorte om aan te smul. Jumping castle en speelpark vir kinders. ATM binne The Goods Shed. Daar gaan ook ‘n groot wit olifant tafel wees wat ‘n “Auction” gaan hou. Die lekkerste musiek wat ‘n huppel in jou stap sal sit. Daar gaan iets wees vir ieder en elk. En vir Saterdag 19 Junie gaan ‘n treasure hunt vir kinders gehou word wat deurlopend deur die dag gehou word. Stalletjies beskikbaar.

Kontak Melanie 072-8378803