Twee en Herman Kleinhans

Starts in

December 15, 2020 6:30 pm / 11:45 pm

ReedValley

R327

002744 698 1022

0027446981022

Die musiekgroep TWEE, bestaande uit Herman Kleinhans en Maria Rademan, en is bekend vir liedjies soos “Piekniek vir Twee” en “Patensie. Soos hulle sê – TWEE is beter as een. Herman Kleinhans is ook aangewys as die wenner van die Afri-Visie Skryf ’n Treffer-kompetisie met die lied “Ek sweer”, wat ook deur TWEE uitgevoer is.

Kom skop die Desember vakansie so net voor Geloftedag af met goeie musiek, goeie geselskap, lekker wyn en kos.

Koste – R180.00

Kontak Nommer – 044 698 1022