Valentyne & Vaksines

February 13, 2021 5:30 pm / 8:00 pm

Monroe Theatre

Marsh Street, Mossel Bay, South Africa

0824159588

…want lekker lag, bly die beste medisyne!!

Ramptoestand of te not, die Monroe Teater bied `n gesellige aand van komedie aan- in die opelug! Kom kuier saam met ons, gemasker en ontsmet en al klop ons harte warm vir jou, hou ons, ons afstand. Bêre jou drukkies vir later, dit loop glo rente en kom geniet `n ontspanne aand in die geselskap van humorverteller Cornelle Carstens se vele komiese gedaantes.

Kontak Persoon: Joan
Koste: R180 – piekniekmandjie ingesluit

× How can we help you?