Vetpret verfaande @ At 29 Columba Gastehuis

Starts in 20 Days, 8 Hours

Dec 4, 2019 6:00 pm - 9:00 pm

At 29 Columba

29 Columba Circle, Great Brak River

0827458314

‘n Pret verfaand. Bring jou wyn en voorskoot en kom verf jou eie skildery stap vir stap.

Kontak: Sannie Slabbert

Nommer: 082 938 7490

Koste: R375 sluit in verversings en alle kunsmateriaal