Witolifant Bazaar

Starts in

December 5, 2020 8:00 am / 2:00 pm

ACVV Kenani Dienssentrum

Alpha Street

0027446903204

Die ACVV Kenani Dienssentrum beplan om op Saterdag, 5 Desember ‘n wit olifant-bazaar/verkoping te hou. “Ons is op soek na al jou ougoed. As jy meubels in die huis of motorhuis het wat moet uit, bring dit vir ons.  “Soos jy elke dag dreig, pak jou kas uit en kry al daardie klere wat te groot of te klein geraak het en bring dit vir ons. Ditjies en datjies wat rond staan in die huis en elke dag afgestof moet word, want wat vir jou net oortollige, opgaargoed is, is vir ’n ander ’n kosbare fonds. Bring dit vir die ACVV Kenani se witolifantverkoping.”

Vir enige navrae kontak die kantoor (044 690 3204).