Wouter van der Venter kuier by De Vette Mossel

April 3, 2021 6:30 pm / 8:00 pm

De Vette Mossel

Souwesia Beach, Great Brak River

Wouter van der Venter is Saterdagaand 3 April by ons en doen so 40 minute set vir almal wat bespreek vir die aand sessie! Vir meer inligting kontak gerus vir Nikki! Kom kuier saam met ons om die vuur!
Bespreek asb by 079 339 0170 via WhatsApp, sms of skakel ons! Jy kan ook direk van ons webblad af bespreek: http://bit.ly/2IzJH9G
× How can we help you?