Wynproe met Danie Reënwolf by ReedValley

April 27, 2021 11:30 am / 11:45 am

ReedValley

R327

002744 698 1022

Nie jou gemiddelde wynproe nie – ons koppel ses liedjies met ses wyne en plaaslike produkte vir ‘n unieke, intieme wynproe-ervaring met Danie Reënwolf.
Danie du Doit, of Danie Reënwolf, soos sy Spoegwolf volgelinge hom ken, kom kuier dié Vryheidsdag by ons. Hy gaan sing vanuit sy digbundel ‘Warmer voor die tuimeldroër’ wat laas jaar bekengestel is, en vir ons die staaltjies vertel agter die stories.
Dit gaan gepaard met ses van ons Eden Valley wyne en plaaslike produkte om al die sintuie goed te prikkel.
 
Koste – R200.00 per persoon
Kontak Nommer – 044 698 1022
× How can we help you?